Ek wonder hoeveel geld gaan daar nou weer, vir die soveelste keer uit die staatskoffers in die SAUK ingestort word?
Weereens word die raad vermaan, en weereens word ultimatums gestel om sake in orde te kry. Doen iets damnit! Die SAUK het blykbaar net R2 miljoen per maand om krediteure te betaal. Fondse benodig vir uitstaande krediteure is omtrent R2 miljard.
(
Ek google toe nou SAUK – wat kry ek – ‘n UK site vir Sexaholics Anonymous)
Onlangse ondersteuners: