Archive | 8:31 vm

WEW….22/52

17 Jun

300px-Taj_Mahal_in_March_2004Op 17 Junie, 1631 sterf Mumtaz Mahal, die huidige Shah Jahan I se gunsteling vrou tydens kindergeboorte. Die Shah was totaal en al bewoë en het besluit om sy vrou se doodswens te volbring, die mooiste mausoleum ooit in haar herinnering. Dit het langer as 20 jaar gevat om die hele kompleks te voltooi, en het na raming 32 miljoen rupees gekos.

Nou waaroor ek wonder – Is dit werklik die grootste en mooiste  Monument vir Liefde, of sommer net ‘n geldmors?

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers