Ek wonder hoekom die mense in beheer aanneem almal wat benede hulle vlak is, is stupid?

foto: jomama1152 @ flickr.com
Neem nou byvoorbeeld die Mamparras in Iran – As jy skelm wil wees en stemme fabriseer – maak tog asseblief net seker jy sit nie dan met meer stemme as stemgeregtigdes nie!
Ja-nee. As jy wil skelm wees, doen dit net slim.
(Ek het nou so gegiggel vir daai laaste paragrafie!)
Dit is eintlik absoluut ongelooflik.
Is mal oor die stop teken in die onderste foto.
Wat gaan aan op die blogs deesdae? Almal praat van dom en breindood wees? Shit en daar gaan staan en gebruik ek die woord ‘ma’l in my eerste sin.
Ek dink dit is omdat ons gebombardeer word met dom mense. Ooops, daar val ek in my eie slaggat.
Wie sê die stemmery was onregverdig? Dalk is dit omdat ons nie so lekker saamstem met die huidige regering in Iran nie. Dalk is dit omdat die verloorder net suur is.
Dalk omdat Amerika weereens nie sy sin in die Midde-Ooste kon kry nie.
Conspiracy theory
stupid is as stupid does — of so iets
Daai regering is seriously fucked up in die kop. Hulle is bang hulle verloor hulle Moslem hou en die plek raak secular so hulle sal tot die bittereinde baklei.
Following my remark on the dyslexic worker in the picture; did you know that Leonardo da Vinci , Thomas Edison and Albert Einstein also suffered from symptoms of dyslexia?
As ek partykeer na my tikspelling kyk… ek ook.
Beslis!
Gedra vir jou
There you have it folks … dab splleing is cool and it increases your QI.
Yipppeeee. Ek moet dan MOER slim wees.
Daar issie pille vir onnoselheid nie! (Sien, ek het nie ‘dom’ gebruik nie