‘n Komplekse Wese

Partytjiemonster

Lagopwekker

Klankbord

Steunpilaar

Drinkbuddy

Pornster

Geliefde

Kind

Kleinkind

Peetpa

Vriend

Vyand,

Maar somtyds

Kluisenaar.

Is dit so moeilik om te verstaan?

Together

Stilte is die enigste teenvoeter vir geraas,

veral as die geraas in jou kop is.

11 Responses

  1. In watter flieks het jy al gespeel?

  2. Nee, dis nie te moeilik om te verstaan nie. :wink:

    Gaan praat met daai stemme in jou kop en sort hulle nou once and for all uit! :mrgreen:

  3. Ek weet PRESIES wat jy bedoel. Full-frieken-stop!

  4. Alleen-tyd is noodsaaklik. Gaan sit erens in die veld op ‘n klip. Doodse stilte. Wonderlik. :wink:

  5. Ek stem so bietjie alleen te gaan shop doen wondere

Leave a Reply