Ek wonder hoeveel groepe/unies/organisasies gaan nog vir Suid-Afrika in die volgende 325 dae aan die short-and-curlies rondswaai om te kry wat hulle wil hê?

Ek wonder hoeveel groepe/unies/organisasies gaan nog vir Suid-Afrika in die volgende 325 dae aan die short-and-curlies rondswaai om te kry wat hulle wil hê?
Any bets?
Ek hou nie van verloor nie…. so alles sal gaan op BAIE
Klomp.
Elke. Liewe. Een.
Hierdie geleentheid vir selfverryking ten koste van die groter doel kan mos nie laat verbygaan word nie
Mmmm, wonder hoe ek munt hieruit kan slaan?
Helllooooooooooo…. dis SA hierdie…. Dit gaan nog ‘n sirkus word…
Moetie worrie nie ek dink ons gaan ‘n kwaai, stok stywe World Cup he^. Watch net.