Archive | 6:49 vm

WEW….32/52

2 Sep

Johan Swarts het my aan die dink gesit. Diepe denke wat gedraai het by identitiet en semantiek. ‘n Warboel van gedagtes op ‘n roller-coaster. ‘n Enigma toegedraai in ‘n geheim met ‘n moerse raaisel-strik om.

Een woord:

Afrikaner

(En dit is nie die beesras of die blommetjie nie)

En as jy klaar saam met my hieroor gewonder het, knyp 2 minute af en gaan beantwoord die 4 vragies daar by Skraap. Dit is ten bate van Johan se tesis, versprei sommer die nuus en word deel van geskiedenis deur deel te neem aan moontlik die eerste Afrikaanse Blogsensus.

Toe Toe! Wat staan jy nog hier rond!

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers