Tweeling het nou weer begin, en Dellie het op die bandwagon gespring, en nou gaan ek my huiswerk doen want ek soek ‘n A++.
Dellie in een woord:
PUPPY
En nou moet ek aan oulike mense dink om my ‘n gebalanseerde antwoord te gee van hoe julle my sien…. in 1 woord –
Girlvandiesuburbs (want ek dink sy is fun)
Emil (want hy kan ‘n volledige psigo-analise doen)
Sonkind (want sy is my tandem-maatjie)
Laat waai!
Update:
Girlie in 1 woord:
DIEP
Update #2:
Meermin in 1 woord:
OPREG
Onlangse ondersteuners: