Ek wonder waar ek so tussen 20 en 30 miljoen helium gevulde balonne vandaan kan kry?
Foto: Disney-Pixar
dmi – as jy hulle kry laat weet my tog asseblief?
Gaan koop ‘n Mac Burger elke dag met jou Happy Meal en vrae vir ‘n ballon en dan vat jy sommer die ander kinders sin ook af. Is vir goeie doel op einde.
Dan het ek seker ‘n ekstra miljoen balonne nodig na al daardie happy meals?
Sjoe google of yellow pages …
gaan loer gou gou daar by my … daardie ding het vir hom huis gebou langs my Wendy !!
Ek het die ballonne getel Oukie… 9.4568 mil ought to do it!
In alle erns nou se die ouens wat die teken werk gedoen het dat hulle omtrent 500 ballonne kon teken (meer kon hulle nie inpas nie)
As jy dit blykbaar wiskundig tel vir die movie, was daar 20,622 vir die lift-off en so 10,297 vir die floating scenes.
Hulle reken egter vir daardie grootte huisie sal jy tussen 25 en 30 miljoen nodig gehad het….
Ek wonder hoeveel sal nodig wees vir ‘n shack?
Ek sou reken nie meer as 20 nie? Wat dink jy?
Ek dink daardie plate kan nogal swaar wees. Miskien 21?
en as ek nog ‘n gratis vlug die lug in op kan kry is dit verseker ‘n bonus!!
Ai dis so lekker om hier te kom rondloer…dankie DMI….al is dit net om te kom glimlag!!
Glimlag is ook goed, eintlik die BESTE!
Hou verby…ek’t hoogtevrees.
Jy kan binne in die huisie bly met die gordyne toegetrek.
Vlam: Hoe de hel vlieg jy Angola toe as jy aan hoogte vrees ly?
Wonder ek ook?
Ek wil ook he as jy kry asb!
Ek sit jou naam oppie lysie.
Ag wat de hel… Siende dat ons nou op ballonne is….
Die laaste refrein se woorde…
Ken glad nie die song nie. Dit is cool!
Ek kan nie wag vir “UP’ nie. Die ballonne by Makro die Helium by Afrox. Die mannekrag…..gaan seker staak na 12 ballonne opgeblaas is.
Fill in your details below or click an icon to log in:
You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Twitter account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Facebook account. ( Log Out / Change )
Connecting to %s
Notify me of follow-up comments via email.
Get every new post delivered to your Inbox.
Join 46 other followers
dmi – as jy hulle kry laat weet my tog asseblief?
Gaan koop ‘n Mac Burger elke dag met jou Happy Meal en vrae vir ‘n ballon en dan vat jy sommer die ander kinders sin ook af. Is vir goeie doel op einde.
Sjoe google of yellow pages …
gaan loer gou gou daar by my … daardie ding het vir hom huis gebou langs my Wendy !!
Ek het die ballonne getel Oukie… 9.4568 mil ought to do it!
In alle erns nou se die ouens wat die teken werk gedoen het dat hulle omtrent 500 ballonne kon teken (meer kon hulle nie inpas nie)
As jy dit blykbaar wiskundig tel vir die movie, was daar 20,622 vir die lift-off en so 10,297 vir die floating scenes.
Hulle reken egter vir daardie grootte huisie sal jy tussen 25 en 30 miljoen nodig gehad het….
Ek wonder hoeveel sal nodig wees vir ‘n shack?
Ek sou reken nie meer as 20 nie? Wat dink jy?
Ek dink daardie plate kan nogal swaar wees. Miskien 21?
en as ek nog ‘n gratis vlug die lug in op kan kry is dit verseker ‘n bonus!!
Ai dis so lekker om hier te kom rondloer…dankie DMI….al is dit net om te kom glimlag!!
Glimlag is ook goed, eintlik die BESTE!
Hou verby…ek’t hoogtevrees.
Jy kan binne in die huisie bly met die gordyne toegetrek.
Vlam: Hoe de hel vlieg jy Angola toe as jy aan hoogte vrees ly?
Wonder ek ook?
Ek wil ook he as jy kry asb!
Ek sit jou naam oppie lysie.
Ag wat de hel… Siende dat ons nou op ballonne is….
Die laaste refrein se woorde…
Ken glad nie die song nie. Dit is cool!
Ek kan nie wag vir “UP’ nie. Die ballonne by Makro die Helium by Afrox.
Die mannekrag…..gaan seker staak na 12 ballonne opgeblaas is.