
Surprise!!
Demoerin kuier so bietjie by die Kalahari Kuierfees. Ja ek weet, moer vêr om te ry om te gaan suip
As ek teen die tyd nog nie met ‘n skuitjie oor die Augrabies valle is nie, lê ek dalk onder ‘n klip besig om my roes af te slaap. Gedra julleself hierdie naweek!
Pssst – Vir die wat nog nie weet nie, Rustig is terug, egter nog steeds bietjie Onrustig…. Maar hy is terug.
Onlangse ondersteuners: