Die Week in ‘n Neutedop….

25 Sep

IMGP0838-1

Surprise!!

Demoerin kuier so bietjie by die Kalahari Kuierfees. Ja ek weet, moer vêr om te ry om te gaan suip :lol:

As ek teen die tyd nog nie met ‘n skuitjie oor die Augrabies valle is nie, lê ek dalk onder ‘n klip besig om my roes af te slaap. Gedra julleself hierdie naweek!

Pssst – Vir die wat nog nie weet nie, Rustig is terug, egter nog steeds bietjie Onrustig…. Maar hy is terug.

6 Responses to “Die Week in ‘n Neutedop….”

  1. Girl van die Suburbs September 25, 2009 at 7:53 vm #

    Geniet oukie! x x x

  2. Rustig September 25, 2009 at 8:38 vm #

    Maak net seker jy stap nie alleen nie, anders brand die son jou dood of die vlieë drae jou weg. Verder geniet dit. Neem aan dit is ‘n “un-official” langnaweek vir jou.

  3. Jo September 25, 2009 at 8:54 vm #

    i love the your you! lekker naweek funk-ass cat! xxx

  4. meermin September 25, 2009 at 1:17 nm #

    Lekker geniet dit !!!

  5. meermin September 28, 2009 at 1:01 nm #

    Kuier jy dan nou nog :?:

    • Daizy September 28, 2009 at 4:04 nm #

      Wonder ek ook nou mos jong???

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers