Archive | 6:45 vm

WEW….36/52

30 Sep

…want dis mos waar ‘n virgin

nog ‘n airline of ‘n koeldrank is…

Nou wonder ek net:

  1. Bly daar net Afrikaanse puriste, wat altyd van ‘n maagd praat? OF
  2. Is almal so rein en/of naïef dat die woord nooit gebruik word nie? OF
  3. Is almal so wild dat daar geen virgins is nie? OF
  4. Is ek stupid om hieroor te wonder?
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers