
Ek gaan vandag hierdie foto my rekenaarskerms se agtergrond maak.
Dan kan ek myself die hele dag verbeel ek staar na die wolke by my venster uit.

Ek gaan vandag hierdie foto my rekenaarskerms se agtergrond maak.
Dan kan ek myself die hele dag verbeel ek staar na die wolke by my venster uit.
Basta na wolke staar! Get back to work!
LOL Vlam… Ek wonder of hy ooit daglig sien… vroee oggende en laat aande lyk dit my!
Gelukkig begin die son heelwat vroeër opkom in die oggend
As dit jou gaan laat beter voel, gooi sand op jou stoel en verbeel jys op die strand…
Nude beach?
Dit klink lekker DMI…kan ek jou kom join???
Jy kan na die ander screen kom staar.
Moet net nie teen die skerm vasduik in jou attempt om te vlieg nie… This ain’t real!
Te laat…
enige kuur vir bloedneus?
Enigiets is beter as sand en lae bossies en sand en dooie bossies… Kan ek ook een kry asseblief. Of nee, hou die screensaver en stuur vir my die reën…
Ai Pikkie, ek wil nou nie raas met jou nie…. kyk bietjie met nuwe oë na jou wêreld – Dit is pragtig daar!
GMF!!!!
Pikkie, ek sal vir jou reen stuur. En sommer afgebreekte bome en oorstroomde strate ook. Ek is SO gatvol vir Julie in Oktober
Met die wind in Kozi, lykit my ons het Augustus in Oktober… weird!
Jozi…. ai toggie.
DMI dit is lekker om soms na ‘n prentjie te sit en staar en te dagdroom, dit is verniet en daar is geen belasting op dit nie!! Ekke het juis vamiddag gesit en dagdroom daar is die mooiste foto in die TOP BILLING tydskrif van Uvongo ek lief daardie deel van die land!! Lekker middag vir jou!!
Net so mahala… for niks!
Die mooiste en kosbaarste items in die lewe is gratis en tot almal se beskikking. Net jammer min mense maak die tyd om dit nog raak te sien.
Demoerin, dit is ‘n pragtige foto. Geniet die mooi waarmee jy jouself omring.
Dit is juis die ding…. ons is altyd met mooi omring, dit neem soms ‘n wilsbesluit om dit raak te sien.
DMI
Is jy nie veronderstel om een of ander program op jou skerm oop te he nie? Of maak jy net of jy op die rekenaar besig is?
Die wolkies is op my een skerm en die werk op die ander een…. but I have a black belt in looking busy!