Die Week in ‘n Neutedop….

30 Oct

Die Weeklikse Neutedop Drukpers is bietjie gebreek. Die drukpers moet uitmekaargehaal word, deur my, en mag dalk ‘n rukkie neem om weer al die skroefies in die regte plekke te kry met die aanmekaarsit. Die Neutedop begin voel soos werk elke Vrydag…. en enigiets wat soos werk voel is nie meer lekker nie.

Julle raak egter nie so maklik van my ontslae nie, en sal nog vir ‘n baie lang tyd met my ander skrywes moet saamleef. Daar is nog te veel dinge wat in die Demoerinbrein aangaan wat moet UIT!!

Die Curriebekerfinaal naweek het uiteindelik aangebreek!! HEEEHAAAA

6BullsWP1009_800

www.thebulls.co.za

Al my beste wense aan die Bulspan. Sal dit darem maar nie lekker wees om die Super14 EN Curriebeker titels te hou nie – IN EEN JAAR!

En natuurlik net so ‘n ietsie om ons te herinner dat dit nie net oor die outjies op die veld gaan nie…. maar ook die koeitjies langs die wit lyne:

Babes09_1

www.thebulls.co.za

En dan natuurlik my beste wense aan elke Bul-ondersteuner vir die beste, sluwe, onderwater, oorwinnaarsseks more aand…. en ‘n heerlike lekker oorwinnings babelaas Sondagoggend!

Tags: , , ,

12 Responses to “Die Week in ‘n Neutedop….”

  1. meermin Oktober 30, 2009 at 7:54 vm #

    “SHARKS”

    Lekker naweek vir jou!

    • demoerin Oktober 30, 2009 at 8:30 vm #

      Nou bliksem jy heeltemal uit die bus uit…. :lol:

  2. Toast Oktober 30, 2009 at 8:00 vm #

    Oranje, Blanje , Bloed .

    Hou maar ‘n paar panado`s reg.

    • demoerin Oktober 30, 2009 at 8:31 vm #

      Dit is lekker om te droom nê :?:

  3. Vlam Oktober 30, 2009 at 9:27 vm #

    Ja’k. Dit IS lekker om te droom. :wink:

    • Girl van die Suburbs Oktober 30, 2009 at 9:51 vm #

      Jy sien Vlam…. ONS kan hoog opskop. Where on the field is girlie…. ;)

      • Vlam Oktober 30, 2009 at 12:16 nm #

        My tone krul by voorbaat van lekkerkry… :mrgreen:

  4. Rustig Oktober 30, 2009 at 9:50 vm #

    Ek gaan maar niks sê nie! Ek sal almal maar net lekker naweek toewens!

  5. Dellie Oktober 30, 2009 at 12:20 nm #

    Whhoooohooo! GO BULLE! :lol:

  6. Emil November 2, 2009 at 2:26 nm #

    So is dit toe!

    • demoerin November 2, 2009 at 2:32 nm #

      Yip…. was dit nie pragtig nie :?:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers