Ek wonder nou al van gister af hieroor, en alhoewel etimologie seker meer in Johan se verwysingsraamwerk val…. kan ons maar nog steeds wonder….
Is dit blote toeval dat die woord “naar” in die woord seminaar voorkom…. en wat dan van minnaar, wewenaar, amptenaar en so voorts…..
Filed under: WEW 2009 | 18 Comments »


