As jy na 5 bottels nog bekommerd is oor tel (of kan tel)….. is daar nie goeie goed in die bottels nie.
Bwhahah… Dit kon actually jam bottels gewees het…
Moenie my bubble bars…. of my vrydag-wiskunde klas omdolwe nie
Jammer Makwaai!
GvS: Jy ontstig die klas. Dink jy moet so draai by die kantoor gaan maak. Is dit bier of wyn bottels?
Wyn… hulle is groter… Magnums
Gaan ek oor ‘n skoot getrek word?
Ja…. maar dit gaan nie lekker wees nie.
Julle se ook niks!
Dink julle nie hierdie skool uniforms is heel oulik nie!?
Kan dit Tequila bottels wees?
…of Absinthe as jy verkies…
die wonder redenasie van ‘n kind !
Praat jy van my…. of van die comic strip
DMI — is ons almal nie maar kinners in onse harte nie??
Natuurlik… ek is nog ‘n kinners…
Vreeslik oulik! Ja betsie kinders is soo eerlik, veral as die skoonfamilie kom kuier…
praat jy Boervrou. Verstom my altyd hoe hulle woord vir woord onthou wat hulle eintlik moes vergeet het !!
So bly my ou krosie is nie die enigstes wat onthou soos olifantjies nie….
Die enigste ding wat my bekommerd sou maak, is as daai 5 (of 11) bottels amper leeg was…en die bottelstoor is al toe. Tot Maandag toe. Eish. Nee. Wat ‘n verskriklike gedagte.
Gelukkig is ons bottelstore nou 7 dae ‘n week oop…. small miracles…
Sondae ook??? van wane af? Nie hier nie..
Van lankal af…. in Gauteng verstaan ons van hoe die ekonomie werk… vraag en aanbod en so aan…
*shock*
‘n Mens kan altyd iets op die sy stook as dit dringend raak.
Mmmmm, die stadstjinners ken nie van daardie nie.
Whoooo-whooo!!!
DIS VRYDAG!!!!
Groot kuier die naweek 8)
*curtsey*
Laat ek gaan, ek het n nael afspraak…..
Yip…. my vyf bottels is ook gereed
Net 5? Ok maar ‘n ou sissie…
Ek kan darem Sondag weer gaan koop…. siende dat ons Bottelstore in Jozi oop is……
Vlam dis net Cheetah skrouers wat meer as 5 bottels in een sitting kan polish!
Soos alles, is ons lewers ook net soveel meer gevorderd as ander mense s’n.
Wie is die Cheetas?
Baas aan sekretaresse: As ek vir jou R10 miljoen gee minus 12% Vat, wat trek jy af?
Sekretaresse: Vir dit meneer?….trek ek alles af…….skirt, bloes, bra en pantie.
Bwahahahahaha….
Fill in your details below or click an icon to log in:
You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Twitter account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Facebook account. ( Log Out / Change )
Connecting to %s
Notify me of follow-up comments via email.
Get every new post delivered to your Inbox.
Join 46 other followers
Bwhahah… Dit kon actually jam bottels gewees het…
Moenie my bubble bars…. of my vrydag-wiskunde klas omdolwe nie
Jammer Makwaai!
GvS: Jy ontstig die klas. Dink jy moet so draai by die kantoor gaan maak.
Is dit bier of wyn bottels?
Wyn… hulle is groter… Magnums
Gaan ek oor ‘n skoot getrek word?
Ja…. maar dit gaan nie lekker wees nie.
Julle se ook niks!
Dink julle nie hierdie skool uniforms is heel oulik nie!?
Kan dit Tequila bottels wees?
…of Absinthe as jy verkies…
die wonder redenasie van ‘n kind !
Praat jy van my…. of van die comic strip
DMI — is ons almal nie maar kinners in onse harte nie??
Natuurlik… ek is nog ‘n kinners…
Vreeslik oulik!
Ja betsie kinders is soo eerlik, veral as die skoonfamilie kom kuier…