My Eerste Kersgeskenk…

22 Dec

Dankie aan Flinstoned vir my eerste geskenk hierdie jaar:

Myne!

En soos dit ‘n vyfjarige seuntjie betaam, gaan hierdie nuwe geskenk binne 5 dae opgebruik wees!

32 Responses to “My Eerste Kersgeskenk…”

  1. ekisanna December 22, 2009 at 6:17 vm #

    Wat, twee ‘n dag? Opgebruik? Ek sien jou motto is “Mik hoog”. Sterkte man!

    • demoerin December 22, 2009 at 6:46 vm #

      Yip…. Ad Astra… hehehehe :lol:

      • Sonkind December 22, 2009 at 1:45 nm #

        Jy is snoep! Rek dit nou bietjie uit, dan kan jy tot in 2010 hiervan geniet! :lol:

        • demoerin December 22, 2009 at 3:33 nm #

          Nee! dit is soos om vir jou ‘n glas wyn te skink en net een slyk te vat!

  2. meermin December 22, 2009 at 6:32 vm #

    Sjoe sjoe geniet jou geskenk!! My huiswerk is gedoen!

    • demoerin December 22, 2009 at 6:45 vm #

      Dit is soos om ‘n pakkie smarties voor jou oop te gooi – Waar begin jy :?:

  3. Girl van die Suburbs December 22, 2009 at 8:48 vm #

    Hmmm… Ek sien daar kort net twee…. dan het jy een vir elke maand! ;)

    • demoerin December 22, 2009 at 10:44 vm #

      Waar het jy al ooit gehoor van ‘n Kersgeskenk wat vir 12 maande gaan hou :?:

  4. Plaasjuppie December 22, 2009 at 10:18 vm #

    Nee mamma ek kyk nie virrie girls nie. Ek lees DMI se blog vir die artikels! ;-)

    • demoerin December 22, 2009 at 10:46 vm #

      In diepte…goed nagevors…insiggewend…

  5. flintstoned December 22, 2009 at 11:07 vm #

    Ek is so bly ek kon jou hartjie blymaak demoerin!!

    Los net die kouse , netnou verstik jy :wink:

  6. Antie Koekie December 22, 2009 at 11:11 vm #

    1 Januarie hou ons begrafnis, DiMin is in sy moer is, maar met ‘n smaail wat agter sy kop ontmoet. :wink:

    • demoerin December 22, 2009 at 11:23 vm #

      :lol: Bwahahahah…. ek sien al die koerantopskrifte… en die grafskrif.

      • flintstoned December 22, 2009 at 12:00 nm #

        Ek wil nou nie jou blog ‘n snvl +18 rating gee nie, so ek gaan eerder nie probeer raai wat die opskrifte en grafsteen gaan lees nie…..

        Quote van die dag:

        “Man, I feel like a women….or 10″
        :lol:

        • Sonkind December 23, 2009 at 8:09 nm #

          Hier rus ‘n man van naam
          Hy het gekom en hy het gegaan :twisted:

          • demoerin December 24, 2009 at 6:33 vm #

            :lol: Bwahahahahaha….

    • Mefri December 22, 2009 at 5:39 nm #

      giggel Antie Koekie jy is baie cute met jou sêgoed.

  7. Antie Koekie December 22, 2009 at 12:34 nm #

    Tyd vir ‘n grappie: Ware gebeurtenis, ek was daar. !999, Viagra net op die mark. Sit een aand in kroeg op Odendaalsrus, toe krag afgaan. Almal begin grappies vertel, veral oor Viagra. Langs my sit ‘n girl, erg dig en dom, sy maak ‘n blond se naam gat, en sy’s ‘n bruinkop!! Ou sê: Julle gehoor? 1st 5 ouens dood aan V.
    Shame, is die reaksie. Ja, sê hy, maar hulle kon nog net 3 se kiste toe kry.
    Almal histeries. Hester kyk ons so, en vra, dood ernstig, “Hoekom?”

  8. Antie Koekie December 22, 2009 at 12:40 nm #

    Lekker ware storie vir julle. 1999, Odendaalsrus. Krag af. Ons sit in plaaslik oog en vertel grappies by kerslig. Viagra “Talk of the Day”. Een ou vra of ons geweet het 5 ouens is al dood aan viagra? Langs my sit girl, dom, dik en dig. Bruinkop, maar sy maak blonds se naam gat.
    Hy sê: Maar hulle kon nog net 3 se kiste toe kry. Almal histeries.
    Sy kyk na ons en vra: “Hoekom??”

  9. Antie Koekie December 22, 2009 at 2:03 nm #

    O vrek, tegnologie! 2 x dieselfde ding gepost, so asof ek bang was julle kan nie die 1ste keer verstaan.
    Armoed is niks, maar eenvoudigheid…………!!!

    • demoerin December 22, 2009 at 3:34 nm #

      Toemaar Antie, dit gebeur met die beste van ons… en ons kan verstaan as Antie so bietjie deur-die-takke is na daardie krismisboks :lol:

  10. rosalindfranklin December 22, 2009 at 3:47 nm #

    o
    my
    genade

    • demoerin December 23, 2009 at 6:57 vm #

      Die probleem is ek weetie of ek moet wag tot Vrydag om my pressie te begin gebruik nie :?:

  11. Xena Phoenix December 23, 2009 at 8:39 vm #

    Ek dink dit is net goeie maniere om te wag. Jy sal hulle wel moet voer, netnou vreet hulle jou vrydag op voor jy iets kan probeer.

    • demoerin December 23, 2009 at 12:55 nm #

      Jy weet emns kry vreet en VREET :lol:

  12. Johan Swarts December 23, 2009 at 12:27 nm #

    Ooh, ‘n tag.

    Laat ons kyk…

    • demoerin December 23, 2009 at 12:55 nm #

      Ja toe nou… die jaar is amper om :lol:

  13. BB December 23, 2009 at 12:28 nm #

    Lyk na ‘n vriendelike spul tannies. All smiles – ‘n all ‘n all – nie die tipe wat gaan kerm oor ‘n dooie lightbulb en ander suburban issues nie.
    Ek wil ook so ‘n tan hê!!! (ek is so wit soos die wolle om hulle mussies :oops: )

    • demoerin December 23, 2009 at 12:56 nm #

      Ek wonder of een van hulle kan stryk :?:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers