Archive | 8:07 vm

Twee Nul Een Nul Nommer Een

4 Jan

Ek het so ‘n gevoelente… ek weet nie of dit iets in die lug is, of iets vermeng was in my tequila gister nie…. maar hierdie 2010 jaar gaan gatskoplekker wees. My kristalballe jok nooit nie……

Daar is seker maar een ding wat ons sommer vroeg-vroeg al mee moet vrede maak – Vir die volgende paar maande gaan ALLES in Suid-Afrika om die Sokker Wêreldbeker gesentreer wees, dit is nou maar net so. As jy eers daarmee vrede gemaak het gaan dit sommer ‘n lekker jaar wees!

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers