Ontmoet vir Rasta. Hy is nie die een wat lelik sing nie…. en bly in my tuin. Hy is ‘n baie wyse man, en deel gereeld van sy lewenswysheid met my…. snaaks genoeg is hy meer mededeelsaam hoe meer alkohol ek gebruik.
Rasta sê jy moet jou vyande vergewe, want dit fok met hulle koppies. Dit laat nie net jou beter voel nie, maar bied ook ‘n vermaaklikheidsfaktor deur hulle sielewroeging daarna dop te hou.

Onlangse ondersteuners: