Ek mag dalk stupid lyk….

23 Feb

Ontkenning is nie ‘n wonderkuur vir leuens nie.

Die enigste kuur vir ‘n leuen is die waarheid.

Tags: , ,

25 Responses to “Ek mag dalk stupid lyk….”

  1. Flintie February 23, 2010 at 9:16 vm #

    Baie waar!

  2. Xena Phoenix February 23, 2010 at 9:31 vm #

    DMI

    Jou tande is te wit.

    Dit help natuurlik ook dat jy nie uitgevang word wanneer jy lieg nie.

  3. meermin February 23, 2010 at 10:17 vm #

    Dit is so waar!!

  4. Vlam February 23, 2010 at 10:19 vm #

    Nou wonder ek, is daar ‘n storie agter hierdie stuk wysheid? :wink:

    • demoerin February 23, 2010 at 11:40 vm #

      Ag, net ou Julius wat my aanspoor om bietjie filosofies te wees……

  5. Girl van die Suburbs February 23, 2010 at 10:48 vm #

    Amen to that!

    Wish some people will stop living a lie….

    • Plaasjuppie February 23, 2010 at 12:37 nm #

      Sometimes living a lie is preferable to the alternative

      • Girl van die Suburbs February 23, 2010 at 12:45 nm #

        Hey Hey Plaasman buurman….

        En toe sien ek vanoggend jy password al weer als… nou hoe kan ek by jou lees hmmmm?

        Okay… given… vandag is die eerste dag in ‘n vrek lang ruk dat ek so bietjie oge gooi…. ;)

        Erm… alternative sal wees… dying in truth… ek verkies die alternatief. :mrgreen:

        • Plaasjuppie February 23, 2010 at 1:06 nm #

          Shades of grey Girlie, dis alles shades of grey.
          Maar look at the pot calling the kettle black . . . maar synde dat jy walkabout was is jy vergewe.
          Krista se posts is nog almal oop, jy kan dit loop lees as die lus om te lees jou pak. Wat jy dan nog wil weet moet jy ma’ ko’ vra met ‘n posduif langs

  6. Plaasjuppie February 23, 2010 at 10:54 vm #

    Smaak my hier is weer een of ander Charlie Foxtrot aan die gang iewers. Waar kan ek kaartjies koop? ‘Cause this time I will only sit and watch.

    • demoerin February 23, 2010 at 11:42 vm #

      Moenie so opgewonde klink nie :lol:
      Sorry for you… maybe next time. Tensy Julius my nou persoonlik wil kom uitdaag – Dan sal ek kaartjies verkoop.

    • Plaasjuppie February 23, 2010 at 12:00 nm #

      Ek laaik skop skiet en verspoeg . . . so sue me :lol:
      As jy vir neef Juliaaaas TV dekking belowe val hy dalk vir daai grappie :mrgreen:

  7. Xena Phoenix February 23, 2010 at 12:08 nm #

    ;-)

    Kom ons begin ‘n BYL (Blogger Youth League) – dit is nou vir almal wat jonger as 21 voel, en gee die ANCYL gas. Sommer in Engels, netnou verstaan hulle nie te lekker nie.

    Zuma se mos ons moet in gesprek tree met die ANCYL; nie net kritiseer nie.

    • Plaasjuppie February 23, 2010 at 1:07 nm #

      Ek praat veel eerder met my troetelklip. Sy antwoorde maak meer sin :mrgreen:

      • Flintie February 23, 2010 at 1:37 nm #

        BWAHAHAHAHA!!!

      • demoerin February 23, 2010 at 2:45 nm #

        Geluk – Approved Comment # 6,000. Jy wen niks, dis slegs ‘n eervolle vermelding.

        • demoerin February 23, 2010 at 2:46 nm #

          O… dis aan PJ en nie Flintie…

  8. Sharpshoot February 23, 2010 at 2:45 nm #

    Jy meen:”I am not as stupid as I am cabbage looking?”

  9. Sonkind February 23, 2010 at 10:08 nm #

    Julle spot met ons moontlike volgende president. Bwahahaha! Het julle gehoor hulle gaan nou die land se naam ook verander? Dit gaan nie meer Suid-Afrika wees nie, maar Sirkus-Afrika :twisted:

    • demoerin February 24, 2010 at 6:41 vm #

      Spot en waarheid is nie dieselle nie Sonkind…. maar dit is nogal sad as dit wel dieselfde is….

  10. BB February 24, 2010 at 6:59 vm #

    My ouma het altyd gesê niemand het ‘n sterk genoeg geheue om ‘n suksesvolle leuenaar te wees nie – as jy die waarheid vertel hoef jy niks te onthou nie… ‘coz truth has endurance of so iets. Wyse vrou gewees daai ouma van my…

    • demoerin February 24, 2010 at 8:41 vm #

      Jou ouma was BAIE wys. Wat ek ook nie kan verstaan nie, is die totale aanvaarding van al die leuens :?: :shock:

  11. rosalindfranklin February 24, 2010 at 1:11 nm #

    :) :)

  12. Harry February 24, 2010 at 8:56 nm #

    Tom Hanks stel dit nogal beter.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers