Archive | 7:05 vm

WEW….x van (x+y)

8 Mar

Wonder ek nou so vanoggend toe ek ‘n Taxi soos ‘n maniak sien ry. Watter invloed het hierdie gebeurtenis, die taxi wat so kak bestuur, op jou onderbewuste as jy die produk wat op die taxi geadverteer word iewers raakloop? As Omo waspoeier daarop geadverteer was, gaan jy onbewustelik eerder na die Sunlight rek as jy voor die rak staan?

As jy nou as Lions ondersteuner, elke week jou bloeddruk opgejaag kry want hulle kan net nie wen nie, en daar is Windhoek Lager advertensies gedurende die game en in halftyd, maak jy onbewustelik ‘n verbintenis tussen daardie kak gevoel en Windhoek Lager?

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers