Lees ek toe nou die storie van die arme Yorkie, Max, wat deur ‘n arend vir ‘n dassie aangesien was en toe amper arendkos geword het. (Selfs arende sit deesdae met sigprobleme)
Dit het my laat dink dat mens die idee kan omskep in ‘n veiligheidspolisie (VP) idee. Dink Transformers. ‘n Enorme arend wat deur ‘n mens fisies, of dalk selfs oor ‘n afstand beheer word (wat dalk in grootte dit dalk meer geloofwaardig gaan maak).
Hierdie arend word dan gebruik om van ongewensde mense ontslae te raak. Elke sogenaamde demokrasie het in elk geval weggesteekte geraamtes in staatsgeboukelders. Hoekom nie iets ontwikkel wat ‘n ordenklike doel kan die nie.
Hy staan nog daar op die verhoog en sing… Maak dood die boere, want hulle is verkragters…
Sy sit nog daar en gee ‘n onderhoud (wat sy nooit gegee het nie)…. Die naam Mandela is ‘n meulsteen om my nek…..
Sweeeeeeshhhh kom die arend af (hy is ook gepantser so hy kan deur ‘n dak gaan) en een oomblik is die “irritasie” nog daar, en die volgende oomblik is die “irritasie” weg.
Die ooggetuies sal almal een storie hê… dit was ‘n arend, die “irritasie” het arendontbyt geword. Maar vandag weet mens ook nie, miskien sal ‘n arend nie geloofwaardig genoeg wees nie. Miskien dalk ‘n volstruis?
Easy Pleasy. Dat so ‘n brein darem maar eendag moet vrot?
Dit is ‘n baie goeie idee.
‘n Paar goed opgeleide skerpskutters is dalk goedkoper. Hoekom is al die suurstofdiewe in politiek?
Ja, maar met skerpskutters sit jy nog met die lyke om te verwyder… met die arende “verdwyn” hulle net.
Oe Gogga, jou plan is great!!! Die suur idee gaan perfek werk.
Ja, sou dit nie nice gewees het nie!
Xena, lol @ skerpskutters.
Jy klink so negatief oor die idee?
Ons sal eers moet begin arende teel- ek meen – ‘n Arend kan ook net soveel ‘n dag doen, en die ou suidpuntjie gaan hulle besig wees!
Uh uh Sharpie, ons gaat hulle bou! Ons gaan ‘n government kontrak en alles losslaan!
Ek kan nie bou of sweis om my gat te red nie, maar is gewillig om te leer – waar meld ek aan?
Ons kry net die tender. Ons kry mense om dit te doen.
Jinne, maar dis ‘n goeie idee
Dit sal darem ‘n moerse arend moet wees. Het jy gesien hoe gewigtig is sommige van die ongewenste elemente!
Weet jy, met deesdae se meganika en dinge maak hulle stootskrapers so groot soos muise. So ‘n meganiese arend behoort nie ‘n te groot uitdaging te wees nie.
Wat ‘n bakgat plan.
Ons kan in sy pens ‘n container sit wat acid kan hou, so as een van die ongewenstes se maaitjies besluit om hulle te red daar niks oor is nie.
Die arend sal ‘n vinnige speisverteringstelsel hê.
Ek like nogal van die acid plan,
Chopper kan help! Uhm, aan die annerkant … miskien liewers nie
Ekke weetie so lekekr nie…
Puik plan, die RA’s. Ek verwys nie na songode nie, maar na Rassistiese Arende, want dit klink my jy wil dan nou die voorheenbenadeeldes wat nou so dik daarin sit, afmaai?
Fawk daai kontrak, ons bou solank!!!! Ek is in.
Met klem op dik.