Sjoe, dit voel of ek nooit weg was nie. Ekke kyk daardie inbox van my so, en ek is al klaar moeg.
Mmmm, die rustydjie was egter baie lekker, en interessant….. definitief nie “eneventful” nie.
Ek kry net so bietjie my gedagtes agtermekaar, dan is dit weer volstoom vorentoe……
Ek kan wel solank met julle deel dat ek wel laas week by die Braamfontein Begraafplaas uitgegooi was…..
Maak nie saak hoe hard ek probeer wegkom nie, die kak vind my altyd weer iewers.
Onlangse ondersteuners: