Archive | 7:22 vm

WEW….123 van 321

7 Apr

Ek wonder nou al vandat ons by die restaurant was…..

As jy nou klaar jou ontbyt gehad het, moet mens begin bekommerd raak oor die feit dat jy opmerk dat die restaurant ‘n asblik het wat so gemerk is:

Gelukkig het ons die ontbyt oorleef…. maar miskien het ons die “Hazardous” gedeelte in alkohol verdrink.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers