…. hoekom ek nie van ‘n Castle of ‘n Label hou nie.
Want ek is seker daarvan dat hulle botteltjies nie ingeboude balansmeganismes het vir as mens by die krans “afval” nie. Nie ‘n druppel Windhoek is gemors nie.
Wel Amstel en Jägermeister het VERSEKER daai selle meganisme in!
Prioriteite, prioriteite … Ek sien joune is heel in orde! En btw – Label het ook daai ‘ingeboude balansmeganismes’ …
Cool pic!
Ek gaan vir jou ‘n foto stuur wat bewys Label gaan orals saam sonder om te mors
OK, ek maak nota’s… Label, Amstel, Jager (yak)….
Val hy nou nogal soos ‘n wafferse model
Gelukkig sien ek geen bloed nie en ook nie bene wat deur die vel steek nie… kon dus darem nie te erg gewees het nie.
Dit was alles inwendig…
Dit kan ek sien. “wink”
Hahaha … en hoor hoor.
Fill in your details below or click an icon to log in:
You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Twitter account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Facebook account. ( Log Out / Change )
Connecting to %s
Notify me of follow-up comments via email.
Get every new post delivered to your Inbox.
Join 46 other followers
Wel Amstel en Jägermeister het VERSEKER daai selle meganisme in!
Prioriteite, prioriteite …
Ek sien joune is heel in orde! En btw – Label het ook daai ‘ingeboude balansmeganismes’ …