Vrydagskool….Filosofie201

30 Apr

Rasta sê:

As ‘n swerm voëls oor jou vlieg is dit voordelig om ‘n hoed op te hê want die kanse is goed dat ten minste een op jou kop gaan skyt. Of dit ‘n keps of ‘n sombrero moet wees, hang af van die feit of dit mossies of aasvoëls is.

Rasta het gesê elkeen sal persoonlik weet wat om daarmee te doen…..

9 Responses to “Vrydagskool….Filosofie201”

  1. Charms April 30, 2010 at 8:24 vm #

    Wyse Rasta – ons wil nou nie hare hê wat k-a-k lyk nie nè.

  2. Xena Phoenix April 30, 2010 at 8:53 vm #

    Wel, vir sommige mense is dit ‘n teken van uiterste geluk as die voels in vlug jou kop as ‘n toilet kies. Ek sal maar eerder ‘n 4 blaar clover gaan soek.

  3. koeksister April 30, 2010 at 9:23 vm #

    Dankie Rasta, ek’s net bly koeie kan nie vlieg nie.

  4. Dellie April 30, 2010 at 9:30 vm #

    Ek wens soms ek kon ‘n voël wees vir ‘n dag … :mrgreen:

    • ekisanna Mei 2, 2010 at 5:42 nm #

      Ek wens soms ek kon ‘n koei wees wat kan vlieg… net vir een dag :lol:

    • demoerin Mei 3, 2010 at 6:45 vm #

      @ Dellie…..OK, dit kan BAIE verkeerd klink…

  5. meermin April 30, 2010 at 12:54 nm #

    Lekker naweek vir jou!! :smile:

  6. anne-marie April 30, 2010 at 10:24 nm #

    ‘n Keps en ‘n Sombrero maak ewe veel van jou kop toe. :twisted:

    • demoerin Mei 3, 2010 at 6:46 vm #

      Sombrero het egter ‘n groter gewigskapasiteit voor dit teen jou nek begin afloop :lol:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers