Archive | 6:00 vm

Die Musiekale Spele

5 May

Ons gaan so af en toe bietjie pret hê met ons eie weergawe van Die Olimpiese Spele, ons noem dit sommer Die Musiekale Spele.

Ek gaan rondkrap en weergawes van dieselfde lied opspoor, ons gaan hulle in die 100m naelloop laat aantree, en hopelik ‘n gunsteling wenner kies!

Nou kyk, I Walk The Line is so eie aan Johnny Cash as wat The Best aan Tina Turner is, maar dan vind mens ‘n cover deur een van jou gunsteling bands, en die resies is gedagboek!

VS

OP JULLE MERKE…. GEREED…. GAAN!!

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers