My hart verlang na die wye stiltes waar die die son die kranse met oranje inkleur en die wind die gras laat wieg op die vlaktes so vêr as wat die oog kan sien.

Dit is hier waar jy die mense waarna jy verlang, maar nog nie ken nie, met ‘n bier in die hand en ‘n wye glimlag kan ontmoet.
Net omdat jy kan, net omdat jy volkome alleen kan wees.
Onlangse ondersteuners: