Ek wonder waar sit die knoppie wat my laat verlang na iemand wat ek (dink ek) nie ken nie. Ek wonder ook hoe ‘n blote gedagte jou kan laat voel of jy jouself op die Tower of Terror bevind.
Ek wonder hoe ‘n blote gedagte kleur aan ‘n wit-en-swart dag kan gee.

Onlangse ondersteuners: