Skakerings van grys, is nie noodwendig oninteressant nie
Maak my nogal nuuskierig om te weet hoe sou dit in kleur gelyk het, baie interessant Demoerin.
Miskien kan ons Vrydag ‘n plan maak… hehehehe
Die detail in wit-en-swart trek my aandag meer as ‘n kleurfoto. Jy kan jou eie kleure invul as jy lus is of dit net waardeer vir wat dit is.
Nice!
Sommer ook net, eks terug op my blog! Ek sal nou probeer om weekliks ietsie daar neer te sit! Ek het nou weer so bietjie goedjies opgebou!
Groete vir jou!
Sjoe… aardbewings, vulkane, en nou blog jy weer… wat ‘n jaar! hehehe
Ek sê altyd my favorite kleur is swart… enige skakering van swart… maar somehow is grys vir my ‘n vreeslike droewige ‘kleur’ – en dis die enigste kleur wat my kan stilmaak; letterlik en figuurlik.
Fill in your details below or click an icon to log in:
You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Twitter account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Facebook account. ( Log Out / Change )
Connecting to %s
Notify me of follow-up comments via email.
Get every new post delivered to your Inbox.
Join 46 other followers
Maak my nogal nuuskierig om te weet hoe sou dit in kleur gelyk het, baie interessant Demoerin.
Miskien kan ons Vrydag ‘n plan maak… hehehehe
Die detail in wit-en-swart trek my aandag meer as ‘n kleurfoto. Jy kan jou eie kleure invul as jy lus is of dit net waardeer vir wat dit is.
Nice!
Sommer ook net, eks terug op my blog!
Ek sal nou probeer om weekliks ietsie daar neer te sit!
Ek het nou weer so bietjie goedjies opgebou!