Archive | 7:22 vm

Jy in My

2 Jun

As ek my oë oopmaak

Dink ek aan jou,

En as ek dink

Verlang ek na jou,

En as ek verlang

Dink ek aan jou,

En as ek my oë toemaak

Droom ek van jou.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers