
Ek dink baie
Partykeer te veel
Partykeer te min
Soms kan ek ooranaliseer
Soms waai ek saam die wind
Maar ten minste dink ek
Baie gedagtes kan ek hier deel
Ander is nie vir publieke forums nie
Ek dink
Cogito ergo sum
Nog ‘n stappie na volwaardig menswees
Onlangse ondersteuners: