Archive | 6:50 vm

Vrydagskool…Ayoba!101

11 Jun

Daar was 6 uur vanoggend al ‘n buzz in die lug. Ek dink die meeste corporates maak vandag vroeg toe… Die dag het aangebreek SWC 2010!!

Ek is nie die grootste sokker ondersteuner nie, en probeer nou al die onkantreël vir die laaste dekade onder die knie kry… maar ek gee nie om nie, want hierdie land Suid-Afrika pomp deur my are en ek SAL vir Bafana ondersteun!

Ons ken dalk nie almal die Diski nie…. maar trek aan daai dansskoene en maak bietjie die litte los, want ek is seker daarvan julle kan GATSWAAI!

GO BAFANA!

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers