Ons bly in ‘n land met geweld. Ons bly in ‘n land met roof. Ons land is nie uniek nie….
Ons bly in die land met moontlik die mees diverse, en mooiste natuurskoon op aarde….
Winter is nie regtig winter nie….
Ons het vrugte op die rakke wat spotgoedkoop is, en wat by hulle as “eksoties” geklassifiseer word (Stel jou voor, 5 euro vir ‘n pynappel)….
Coca Cola proe nog soos Coca Cola….
Mense is vriendelik en behulpsaam, oral….
Suid-Afrikaanse vleis proe ongelooflik lekker, en is goedkoop….
Suid-Afrikaanse wyn is uit die boonste rakke, en is goedgoop….
Ons mini-bus taxi’s bestuur nie regtig soveel wilder as die in enige ander land nie….
Hulle hou van die idee dat ons kuier om ons maaltyd, voeding is die bysaak….
Hulle is gek oor die feit dat Afrika deur middel van die SWC wêreldsport op sy kop gedraai het…. die vuvuzela
en..en..en..
Onlangse ondersteuners: