Archive | 6:30 vm

Vrydagskool….Waai Daai Vlag

9 Jul

When I get older, I will be stronger

They’ll call me freedom,

Just like a waving flag

Ek het gedurende die SWC nie net ‘n paar toeriste aan huis gehad nie, maar sommer met die gesels wat ek op ‘n Vrydag middag in Sandton City ook raakgeloop het.

Deur die oë van 'n toeris....

Ek het geleer dat ‘n mens deur met ‘n toeris te praat, jy uit hulle oogpunt besef in watter wonderlike land jy bly.

Vir Vrydagskool gaan ons vandag bietjie werk aan nasietrots, want dinge wat vir ons algemeen voorkom, is eintlik uitsonderlik… soos ons vriendelikheid en ons besonderse blou lug.

Voltooi:

Ek is trots Suid-Afrikaans want……

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers