Vandag wonder ek hoekom is daar sekere dinge wat my nie verbaas nie….
Die sokker wêreldbeker se stof het net gaan lê en die hele land wil staak vir meer geld. Ek dink dit is sommer kak dat 200,000 staatsdienswerkers vanoggend kan laatslaap terwyl ek op kantoor sit. Poepholle.
Onlangse ondersteuners: