Vandag is die klas interaktief… en gaan ek jou dwing om iets ouliks uit te dink om vanaand by die huis vir liefie te gaan sê, en wie weet, dit mag dalk daartoe lei dat jy ‘n slag slaan met ‘n hele naweek se sluwe, onderwater, gutterseks……
Hier is my bydrae:
Ek is nog altyd man, maar jy laat my voel soos super-man.
Die doel is om dit kort te hou, maar nog steeds baie te sê… kom kom, sit op daardie thinking caps en roep my sommer Cupid!

Onlangse ondersteuners: