Vandag is die klas interaktief… en gaan ek jou dwing om iets ouliks uit te dink om vanaand by die huis vir liefie te gaan sê, en wie weet, dit mag dalk daartoe lei dat jy ‘n slag slaan met ‘n hele naweek se sluwe, onderwater, gutterseks……
Hier is my bydrae:
Ek is nog altyd man, maar jy laat my voel soos super-man.
Die doel is om dit kort te hou, maar nog steeds baie te sê… kom kom, sit op daardie thinking caps en roep my sommer Cupid!

Toevallig dat jy nou juis vandag kies. . . Ek kon dit nie kort hou nie, toe skryf ek sommer vir haar ‘n hele opstel.
http://blogs.litnet.co.za/Maljan/ons-twee
WOW meneer… ek sal jou vergewe die keer dat jy my soos ‘n amateur laat voel.
Love makes amateurs and bumbling idiots of us all.
Sjoe Plasie, nou maak jy dit vir ons almal moeilik.
Ek kan dit mos nie nou vir jou se nie dan het ek niks vir vanaand nie.
Ek sal wag liefie…. geduldig.
Oops!! Ek wou dit regtig nie ‘nest’ nie!! Sorry!!
Lekker naweek vir julle !!
Soms as ek aan jou dink, vergeet ek om asem te haal …jy is soos Bio-plus vir my siel …
Jy is die musiek van my hart, die suurstof vir my longe, die voedsel vir my lyf. Sonder jou is daar nie ‘n ek nie.
Wow ! Nice
Sy bene behoort te swik met daai een …