
Dankie aan Sonkind… aka die girl om die Kouevuur wat my hierdie nominasie gegee het. Sy was nie so lank gelede nie, my partner in crime met dellie se tandem storie (wat nou nog nie klaar is nie
, maar eendag is eendag) Ek is baie bly dat jy aanhou blog het, en nie net verdwyn het nie.

Onlangse ondersteuners: