Archive | 7:40 vm

Vrydagskool….Menswees201

1 Oct

The sun does not rise for one man alone

- The Ovambo People -

Elke mens verdien ‘n plekkie in die son. Elke mens verdien om geluk te proe.

Mag ek my lewe so lei dat ek nooit die skadukombers oor ‘n ander persoon se geluk is nie. Ek bid dat ek nooit die wolk sal wees, wat voor ‘n ander persoon se son-geluk inwaai nie.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers