Baie Geluk Babelicious Met Jou Verjaarsdag!
Ek kannie in gewone mense woorde beskryf hoe gelukkig jy my maak nie. Ek sukkel om gewone woorde neer te pen oor hoe absoluut geseënd ek is dat jy die Ma van ons kind gaan wees. Ek is baie lief vir jou… die suiker om my jellytots.
Pour Some Sugar on Me – Def Leppard
“Only Irish coffee provides in a single glass all four essential food groups: alcohol, caffeine, sugar and fat”
- Alex Levin -
Ek hoop jy geniet ons wegbrekie!
Baie dankie engeltjie. Lief jou baie. Mwah
Baie geluk met jou verjaarsdag Plein. Ek hoop julle twee geniet die naweek.
O ja – Prooooooovvviiiinnnnccee.
Happy Happy Alles-Behalwe-Plein!! Mag die Here jou seën al die dae van jou lewe!
Congrats met jou verjaarsdag Plein, mag jy nog baie vreugdevolle jare ervaar. Geniet die dag.
Geluk my maaikie! Hoop jy het ‘n stunning dag. Mmmm en ek wil alles weet van die ‘wegbrekie’ ne?
Dankie almal
Demoerin … as ek reg onthou sal dit oor twee weke ‘n jaar wees wat jy opgehou rook het. Geluk met die baby en geluk met jou verjaardag, Plein.
Bwahahaha… ja, en dit het darem so 8 maande gehou – miskien moet ek hierdie keer probeer vir 12?
Oh no. Ag toemaar jy kan weer probeer, my eerste probeerslag was ook net onder ‘n jaar en toe laat waai ek eers soos ‘n lokomotief op steriods.
Hoop jy het ‘n lekker verjaardag gehad, Plein.
Jislaaik… Plein hou nou al laaaaank verjaarsdag…
Vrydag, Saterdag, Sondag EN Maandag!
NOT A CHANCE!!!!!!!!!!!!
Eintlik het liefie al verjaarsdag bederf twee weke voor my verjaarsdag begin – so ek hou nou al so net onder drie weke verjaarsdag
Teen die trant kom jy maklik maklik deur die swangerskap en as jy oë uitvee dan is dit weer jou verjaarsdag!
Huiswerk – dit is regtig Toortsie se skuld
http://herriemerrie.wordpress.com/2010/11/01/kuiervuur/
F5!