Archive | 7:49 vm

Vurig

3 Nov

Gmf, jy dink jy gaan weg vir ‘n paar dae om te rus… dan kom jy terug na ‘n inbox vol werk – en huiswerk. Hierdie is my gedagtes om VUUR – Ek gaan niemand tag nie, maar speel gerus saam – Veral die Phoenix wat uit die as opgestaan het….

Vuur…..

Boma, gesellig, knetter;

Kaggel, rooiwyn, kombers;

Lapa, vleis, aroma;

Donga, ysig, hitte;

 

Hot Chocolate en Marshmallows;

As is verbrande hout;

Moermeter en liefde;

Die haastige hond;

Hitte vir kos;

Ligtoring vir die nasies;

Piepie in die bed;

Rooi is vir gevaar;

Brand is seer;

Hartstog;

Liefie

En

Sizzle

En

Hot

 

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers