Archive | 7:30 vm

Vrydagskool….Meriete

10 Dec

Skool vir 2010 het sy gat gesien. Aan die einde van die jaar word rapporte uitgedeel… party kinders kry dalk sertifikate vir prestasies of erekleure om op jou baadjie vas te stik.

Ons lees elke dag koerante, kyk nuus of die sport. Ons werk saam met mense, ons werk vir mense of het dalk mense wat vir ons werk. Vandag kyk ons na meriete. As jy nou in beheer was van een van hierdie mense se bonus…. aan wie sal jy NIE ‘n bonus goedkeur hierdie jaar nie… met ander woorde – Monumentale FAIL….

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers