2010 is verby. RIP. Geskiedenis.
Tyd om die swartbord skoon te vee en te konsentreer op elke nuwe gegewe dag van 2011.
Geniet jou Oujaar Partytjie. Partytjie Verantwoordelik. Wees versigtig op die paaie, en moenie drink en bestuur nie. Ek glo die laaste manier waarop jy 2011 wil begin is in die tronk, hospitaal of lykshuis.
WHOZA 2011. We are ready!

Party, Party, Party.
Alles wat mooi is vir die nuwe jaar vir julle.
Dit klink na vet pret
Sal ek byse ek is nog by die werk
Mag ons almal weer hier ontmoet in 2011. Tot dan – HAVE A BALL!
Ja! Dankie vir al die nuwe blogmaatjies wat ek in 2010 ontmoet het!! Hoop julle is ALMAL hier in 2011!! en mag 2011 FANTASTIES wees! ek WEET dit gaan wonderik wees!
Voorspoedige nuwejaar aan julle ook.
WAT??
issit wragtig al 2 Januarie???
Hêppie, hêppie in elk geval, ja? En Voorspoed!! En alle moontlike wonderlike wense denkbaar! x
Ja, BB! Dis SOWAAR AL 2 Januarie 2011!!!! 10 voor 10 in die AAND!!
Mooi 2011 vir julle almal!!
My kristalballe is gepoets, en hulle sê 2011 gaan sommer eksie-perfeksie wees vir ons almal.