Krotoa is as 10 – of 11 jarige Khoi meisie in die huis van Jan van Riebeeck ingeneem as bediende etlike dae na hy in die Kaap aangekom het. Sy het sommer vinnig ook Hollands en Portugees baasgeraak en soos haar Oom, Autshumao (Harry die Strandloper) dikwels as tolk opgetree in handelstransaksies.
Archive | 11:50 vm

Onlangse ondersteuners: