Is dit nie dalk dat hoe meer gereeld jy jou naels knip en vyl hoe meer bevorder jy regenerasie van die ‘weefsel’? Jou tone kry so te sê nooit dieselfde stimulasie nie Sou die feit dat jy skoene dra dalk ook die groei bietjie belemmer?
Ook is bloedsirkulasie na die vingers waarskynlik vinniger/beter as na die tone toe.
Dan weer: naels groei (blykbaar) vinniger in die somer/warm maande as in die winter en boonop 2 tot 3 keer vinniger as toonnaels.
Dalk is dit ‘n vorm van evolusie afterall?? Die natuur se manier om jou (primitiewe hunting/attack/survival/selfverdedigings-meganisme) ‘kloue’ te ‘preserve’ (Onthou die eerste mens is NIE met ‘n Swiss Army Knife ge-issue nie! – en hy moes daai eerste krokkerenoster ook onthoring en daai eerste pyl met sy naels en tanne fabriseer om tools mee te maak, reken ek… dalk…)
Cool subject!
(Friggin’ gits DMi!!?? Slaap jy nie ini nag nie?? I think you think too much…
miskien krap jou vingers dalk meer op plekke as jou tone… en kom so met allerhande grondstowwe wat noodsaaklik is vir groei in aanraking??? (en dit wat ek nou hier geskryf het is net ‘n bewys van wat ek vandag van myself geskryf het!! – GROOT MOND!!)
JOu vingernaels kry seker meer lug om te groei?
Mmmm…kan seker wees.
Is dit nie dalk dat hoe meer gereeld jy jou naels knip en vyl hoe meer bevorder jy regenerasie van die ‘weefsel’? Jou tone kry so te sê nooit dieselfde stimulasie nie
Sou die feit dat jy skoene dra dalk ook die groei bietjie belemmer?
(Onthou die eerste mens is NIE met ‘n Swiss Army Knife ge-issue nie! – en hy moes daai eerste krokkerenoster ook onthoring en daai eerste pyl met sy naels en tanne fabriseer om tools mee te maak, reken ek… dalk…)
Ook is bloedsirkulasie na die vingers waarskynlik vinniger/beter as na die tone toe.
Dan weer: naels groei (blykbaar) vinniger in die somer/warm maande as in die winter en boonop 2 tot 3 keer vinniger as toonnaels.
Dalk is dit ‘n vorm van evolusie afterall?? Die natuur se manier om jou (primitiewe hunting/attack/survival/selfverdedigings-meganisme) ‘kloue’ te ‘preserve’
Cool subject!
(Friggin’ gits DMi!!?? Slaap jy nie ini nag nie?? I think you think too much…
Ek het gewonder of dit dalk is omdat my hande nader aan my brein is?
miskien krap jou vingers dalk meer op plekke as jou tone… en kom so met allerhande grondstowwe wat noodsaaklik is vir groei in aanraking??? (en dit wat ek nou hier geskryf het is net ‘n bewys van wat ek vandag van myself geskryf het!! – GROOT MOND!!)
Bwahahaha – en kom in aanraking met grondstowwe… bwahahahaha
Ek hoop nie Toortsie doen die kunsmis-ding nie… maar ek glo en vertrou as boervrou sal sy organies krap
vandag verstaan ek nie die som nie.
Vrouens kan nie multitask nie – dis oor jy so besig is om te krap dat jy nie kan dink vandag nie
Hiehiehie
Toemaar, ek probeer nie eers meer met DMI se somme nie
Myne ook en dankie tog! Dis baie makliker vir my om by my vingernaels by te kom as by my toonnaels!
Bwahahaha… miskien is dit die rede?
Jy wonder darem maar oor snaakse goeters.