Dis nie die eerste keer wat Jacob Zuma die kerk en/of Christenskap by sy blah blah praatjies insleep nie. Ons gesels gister hieroor.
As dit vir JZ en die ANC werk, verdien hy eintlik ‘n prys. Wat my egter laat wonder is watter tipe persoon val vir sulke praatjies? Kan daar REGTIG kiesers wees wat glo dat die ANC jou ‘n free entry vir die hemel bied?
Onlangse ondersteuners: