Speel mense nog die merk die verskille speletjie?
Ek hou nogal van Idols kyk. Steven Tyler is mos die nuwe judge in Simon se plek, en ek dink nogal hy doen ‘n goeie job. Maar van die begin van die nuwe American Idol seisoen af pla iets my…. hy lyk so bekend.

Onlangse ondersteuners: