Dis in elke koerant en in die televisie en radio nuusberigte. Dit blyk of daar ‘n verrottende sweer oopgekrap is. Ons het altyd geweet dit is daar, maar ek dink die korrupsie is veel groter as wat ek ooit van kon droom….
Ek wonder wie kan jy vertrou, as jy nie eers die land se polisie en intelligensie dienste kan vertrou nie?
Onlangse ondersteuners: