Rasta sê….

14 Apr

Rasta sê:

Jy kan kwaai wees met ware vriende, want dit maak julle nie kwaaivriende nie.

5 Responses to “Rasta sê….”

  1. Xena Phoenix April 14, 2011 at 8:19 vm #

    RAsta praat vandag so wragtig nie nonsens nie. Dit is gewoonlik eers na ‘n uitval of jy weet of iemand ‘n vriend is of nie

  2. Pikkelik April 14, 2011 at 3:18 nm #

    Rasta is slim!

  3. Son April 14, 2011 at 4:42 nm #

    ‘n Vriendskap het eers die toets van die tyd weerstaan as vriende kwaad was vir mekaar, maar mekaar so gemis het, dat hulle weer ‘opgemaak’ het :-)

  4. leonvonmoltke April 15, 2011 at 7:07 vm #

    Net nie TE kwaai nie :)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers