Archive | 1:04 nm

Onthou Jy? Harry & Sally

5 May

Hierdie is die eerste aflewering van die nuwe, Onthou Jy?, kategorie.

Onthou Jy? gaan ons terugneem op ‘n reis na gunsteling fliektonele. Dit mag dalk snaaks gewees het, of hartseer, of skokkend – maar hulle het definitief die tonge los gehad…

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers